2008-08-19 13:55:09.0
Praise God&thanx for prayers.The Lord gave Marie of YWAM-Budapest to pray with!Now to Austria where contact disintegrated.Pray4 contact in Austria,Zurich&Rome.J
2008-08-19 Vir Hongarye: Hosea 6, Ps 125! Dit lyk my dit gaan baie sleg daar. En jou besoek bring n draaipunt? Jer 38:20-22, 1 Tim 11-16, Deut 2:6-7
2008-08-19 Prys die Here Hy rig die voetstappe van regverdiges! Irene
2008-08-19 Jansie. Ek het nooit geweet van die blogspot nie. Da sit ek toe v 5h af en lees v dag 1 af. Ente gehuil so amazing, veral Faroa, Scotland met di kisses, en die jong manne in poland en hongarye. "His banner over you is love" lief jou so baie. Jy is die beste en d oulikste. Ek bid en sing vi jou: Rene
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment