Saturday, August 16, 2008

SMS 24

2008-08-16 12:24:13.0

Safe in Berlin.Doors to EastEurope opening.May have tochange rout some.Pls pray for Gods perfect will,that Iwould hear Him clearly&have the courage to obey.J

2008-08-16 07:30:19.0 27832439484 Hi Jansie, kry jy hierdie reply? Bid vir jou. Liefde, marcelle

2008-08-16 12:28:14.0 27827845465 Lif jou Ps 27 Jy sal deur Hñ bemoedig word my vriendin x

2008-08-16 Ek worry oor jou - is jy OK? 2 Kor 4 baie liefde, mamma

2008-08-16 In die Naam van Jesus bind ek my gees, siel en liggaam aan die wil en planne van God. Ek bind myself aan die waarheid van God en aan ie bewustheid van die krag van die bloed van Jesus wat elke dag in my lewe werk. Ek bind my gedagtes aan die gedagtes van Jesus Christus sodat ek sy gedagtes, planne en gevoelens ook in my kan he. Ek bind my voete aan die pad wat U wil he ek moet bewandel, o Heer sodat my voetstappe kragtig sal wees. Ek bid dit in die naam va Jesus Christus v Nasared, Amen

2008-08-16 Ek lees Jes. 24 en dink aan jou en bid vir jou. Liefde, Marcelle

2008-08-17 T Goegie het laasnag n visie gehad hoe jy loop op kronkelpad bokant boomtoppe met engele weerskante skouer aan skouer met vlerke soos erewag oor d pad! WOW!

No comments: