(Written at Maggie s house in San Jose, Costa Rica)
Please pray for the Will of God to be done in this situation, for Wisdom for us to know His will, and for open communication channels.
Copy of Ethie s email is below. In short she was not allowed to board her flight to Venezuela because they require a ticket out of Venezuela first, and she could not buy such a ticket because they found a problem with her passport.
So, TACA airlines wil my nie incheck nie want hulle se ek het n ticjet uit Venezuela uit nodig om ingelaat te word. En hulle wil nie vir my so n kaartjie verkoop nie want daar is n issue met my paspoort. Nou moet ek wag vir kantoor ure vir die issue met my paspoort om uitgesorteer te word (een of ander security code wat nie ok is nie) dan kan hulle sien of hulle vir my n kaartjie Caracas - Buenos Aires kan verkoop en as ek dit het kan hulle my vlug verander na more.
As die paspoort issue nie uitgesorteer word nie... dan sien ons verder.
Elk geval is ek tot more nog in Brazil.
Gaan kyk seblief by lughawe of julle ok gaan wees of ook n kaartjie van Caracas na lughawe van vertek na RSA gaan nodig he om te kan incheck?
Here help?!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment