Tuesday, August 11, 2009

Day 26 Ethie s Situation - 2

From: Ethie Fourie ethiefourie@gmail.com
Subject: Re: Venezuela
To: "Jansie Fourie" jansiefourie@yahoo.com
Date: Tuesday, August 11, 2009, 2:55 PM

Hi

Die TACA kantore is nou toe soos ek wag nog om te hoor wat daar moontlik is. Ek kan vir R6000 n kaartjie van Caracas na Buenos Aires koop vir 1 Sep. Die cancellation charge is $100/ R800, maar dit is seker ok.

Het weer probeer maar kry nie n bus geboek op die internet nie. Ai.

Laat weet as julle uitvind hoe dit vir julle lyk!

Die opsies is wyd oop op n manier. Ek sal kyk of ek Lima of Medellin dalk kan maak ook.

Brazil was soos verwelkomend en maklik gister. Nou kan ek nie weg nie! Sao Paulo airport is nice plek om te moet wag though. Huge en laid back. Ek is wel heeltemal rustig en meer nuuskierig as iets anders. Wat is aan die gang hier Here? mmm...

Daar is baie genade en vrede, ons wag net vir n antwoord en uitkoms!

Liefde!
Ethie

No comments: